Isaac Newton | |
Portret van Isaac Newton in 1689 deur Godfrey Kneller.
| |
Gebore | 4 Januarie 1643 N.S. 25 Desember 1642 O.S. Lincolnshire, Engeland |
---|---|
Oorlede | 31 Maart 1727 (op 84) Kensington, Middlesex, Engeland, Groot-Brittanje |
Plek van graf | Westminster-abdy |
Nasionaliteit | Engeland (later Groot-Brittanje) |
Vakgebied | Wiskunde, fisika, filosofie |
Alma mater | Universiteit van Cambridge |
Bekend vir | Swaartekrag, binomiaalstelling |
Handtekening |
Sir Isaac Newton FRS (4 Januarie 1643 N.S. – 31 Maart 1727) was 'n Engelse wetenskaplike en filosoof.